Psalms 109:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek is arm en behoeftig, en my hart is verwond in my binneste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is arm en in nood, en my hart is hewig ontsteld binne-in my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek is ellendig en behoeftig, en my hart is deurwond in my binneste. |
| Afrikaans 1983 | Ek is hulpeloos en arm, my hart is inmekaargekrimp in my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want ek is magteloos en behoeftig, en my hart is deurboor in my binneste. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet dit doen, want ek kan myself nie help nie, ek het niks, en ek het baie pyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is in die moeilikheid. Ek het u hulp nodig. My binneste is stukkend. |