Psalms 109:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die mond van die goddelose en die mond van die bedrieërs gaan teen my oop; hulle het teen my gespreek met 'n leuenagtige tong.
Afrikaans (NLV) 2011 want bose en vals mense kla my aan en vertel leuens oor my.
Afrikaans 1933/1953 Want hulle het die mond van die goddelose en die mond van bedrog teen my oopgemaak; hulle het met my gespreek met 'n leuenagtige tong,
Afrikaans 1983 Dit is goddelose mense en leuenaars wat my aankla. Hulle getuig vals teen my,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want die monde van goddeloses, ja, monde vol bedrog, is wyd oop teen my – hulle beskuldig my met tonge wat lieg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want mense wat self skuldig is, sê dinge oor my, maar dit is nie waar nie, hulle lieg oor my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat U nie wil dien nie, praat lelik van my. Party mense is oneerlik. Hulle lieg oor my.