Psalms 109:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos hy hom beklee het met vloek soos met sy kleed, so laat dit in sy ingewande kom soos water en soos olie in sy gebeente. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vervloeking was vir hom soos klere, soos water vir sy liggaam, soos olie vir sy beendere. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het die vloek aangetrek soos 'n kleed en -- dit het soos water in sy binneste gekom en soos olie in sy gebeente. |
| Afrikaans 1983 | Om mense te vervloek, is vir hom soos klere dra, soos water drink, soos lyfolie aansmeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vervloeking aangetrek soos sy bokleed – dit het sy binneste ingedring soos water, en sy gebeente soos olie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het elke dag mense vervloek, dit was vir hom dieselfde soos om elke dag klere aan te trek. Nou moet dit alles met homself gebeur, alles wat hy gesê het. Die slegte dinge moet in hom ingaan soos die water wat hy drink, dit moet tot in sy bene ingaan soos die olie wat hy aan sy vel smeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy is baie lief om ander te vloek. Van binne en buite is hy sleg. |