Psalms 109:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die ongeregtigheid van sy vaders by die HERE gedink word; en laat die sonde van sy moeder nie uitgewis word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die Here nooit sy voorouers se sondes vergeet nie; mag sy moeder se sondes nooit uitgevee word nie.
Afrikaans 1933/1953 Laat die HERE gedagtig wees aan die ongeregtigheid van sy vaders, en laat die sonde van sy moeder nie uitgedelg word nie.
Afrikaans 1983 Mag die Here die ongeregtigheid van sy voorvaders nie vergeet nie, mag die sonde van sy moeder nooit uitgewis word nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag die sondeskuld van sy voorouers die Here bybly, en mag die sonde van sy moeder nie uitgewis word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here moet onthou dat hierdie man se voorvaders verkeerde dinge gedoen het en die Here moenie sy ma se sonde vergewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here moet sy ouers se sonde straf. Die Here moet nie een van die slegte dinge wat sy ma gedoen het, vergewe nie.