Psalms 109:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat sy nageslag uitgeroei word; en laat hulle naam in die volgende geslag uitgedelg word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag al sy afstammelinge sterf, en hulle naam in een geslag uitgewis word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat sy nakomelinge uitgeroei word; laat hulle naam uitgedelg word in die volgende geslag. |
| Afrikaans 1983 | Laat sy nageslag uitgeroei word, laat hulle naam binne een geslag uitgewis wees! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag sy nageslag uitgeroei word – in die volgende geslag moet hulle name uitgewis word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy nageslag moet almal sterf, niemand moet hulle name ná een geslag onthou nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy moenie ’n nageslag hê nie. Mense moenie eens van hom weet nie. Sy kinders en kleinkinders, ja, sy hele familie moet doodgaan. Niemand mag oorbly nie. |