Psalms 109:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat daar niemand wees wat barmhartigheid teenoor hom bewys nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Mag niemand vir hom goed wees of sy weeskinders bejammer nie.
Afrikaans 1933/1953 Laat hom niemand hê wie se guns bestendig is, en laat niemand hom oor sy wese ontferm nie.
Afrikaans 1983 Laat niemand aan hom liefde bewys nie, laat niemand hom die lot van sy kinders aantrek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mag daar vir hom niemand wees wat in troue liefde uitreik nie; mag daar niemand wees wat hom ontferm oor sy vaderlose kinders nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand moet goed wees vir hom nie, niemand moet jammer wees vir sy weeskinders nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand moet daardie slegte mens kan vertrou nie. Almal moet hom in die steek laat. Niemand moet hom eens jammer kry nie. Niemand moet hom liefhê nie. Ook sy weeskinders moet sonder liefde grootword.