Psalms 109:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat sy kinders gedurig rondswerwe en smeek; laat hulle ook hul brood soek uit hul verlate plekke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | mag sy kinders as bedelaars rondswerf, en kos soek tussen die bouvalle van hulle wonings. |
| Afrikaans 1933/1953 | en laat sy kinders oral rondswerwe en bedel en brood soek, weg van hulle puinhope af. |
| Afrikaans 1983 | Laat sy kinders as bedelaars rondswerf en tussen die puinhope van hulle huise kos soek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag sy kinders bly rondswerf en bedel, en kos soek op hulle puinhope. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy kinders moet rondswerf en bedel om kos te kry in die plekke waar hulle woon, die plekke wat verwoes is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat sy kinders loop en bedel. Hulle moet kos in asblikke gaan soek. Mense moet hulle van die een ashoop na die ander wegjaag. |