Psalms 109:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid.) Swyg nie, o God van my lof!
Afrikaans (NLV) 2011 O God, vir wie ek prys, moenie stilbly nie,
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. o God van my lof, moenie swyg nie!
Afrikaans 1983 Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. U is die God wat ek altyd loof, moet tog nie my gebede onverhoord laat nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. O God, aan wie my lof toekom, moet tog nie stilbly nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Van Dawid. 'n Psalm. O God, ek prys U, U moet iets doen,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, ek prys U altyd. Moet my asseblief nie ignoreer nie! Moenie stilbly as ek praat nie.