Psalms 108:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat u beminde gered kan word: red met U regterhand en antwoord my. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wees verhewe tot bo die hemele, o God, en laat u heerlikheid erken word oor die hele aarde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verhef U bo die hemele, o God, en u heerlikheid bo die hele aarde! |
| Afrikaans 1983 | Toon u grootheid, o God, hoog bo die hemel, hoog bo die aarde u mag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verhef U bo die hemele, o God, u heerlikheid oor die hele aarde, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U moet vir almal wys dat U die Groot Koning is van die hemel en van die hele aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | O God, wys tog vir ons dat niemand groter is as U nie. Selfs nie eens in die hemel is iemand groter as U nie! U is so groot dat almal op aarde dit kan raaksien! |