Psalms 108:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want u goedertierenheid is groot bo die hemele, en U waarheid reik tot by die wolke.
Afrikaans (NLV) 2011 Voor die volke wil ek U prys, Here, onder die nasies wil ek u lof besing.
Afrikaans 1933/1953 Ek wil U loof onder die volke, o HERE, en psalmsing tot u eer, onder die nasies;
Afrikaans 1983 Onder die volke wil ek U loof, Here, onder die nasies u lof besing,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil U dank onder die volke, Here, ek wil U besing onder die nasies;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil hê al die volke moet hoor wanneer ek vir U dankie sê en vir U sing.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onder al die mense sal ek U prys, Here. Ek sal lofliedere sing om U onder vreemde mense groot te maak.