Psalms 108:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek wil U loof, HERE, onder die volke, en onder die nasies sal ek U loof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Word wakker, harp en lier! Ek wil die dagbreek wakker maak! |
| Afrikaans 1933/1953 | Waak op, harp en siter! Ek wil die dageraad wakker maak. |
| Afrikaans 1983 | ek wil vroeg opstaan, met harp en lier wil ek die rooidag wakker maak! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Word wakker, harp en lier! Ek wil die dagbreek wakker maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil my harp en my lier neem, ek wil sing voordat die son opkom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal baie vroeg in die môre opstaan. Met my musiekinstrumente sal ek die dagbreek laat nader kom. Ek sal sing dat die son kan opkom. |