Psalms 108:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ontwaak, psalter en siter: Ek sal vroeg wakker word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek vertrou geheel en al op U, o God. Ek wil sing, ja, U heelhartig eer. |
| Afrikaans 1933/1953 | My hart is gerus, o God! Ek wil sing en psalmsing, ja, ook my eer. |
| Afrikaans 1983 | Ek voel weer veilig, o God, ek wil 'n lied sing, ja, ek wil sing, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My hart is standvastig, o God. Ek wil sing, ek wil lofsing, ja, van harte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, ek wil iets doen, ek wil sing en musiek maak, ek self wil dit doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is vrede in my hart, o God. U het my getroos. Daarom wil ek sing, ja, ek wil lofliedere sing om U te eer. Laat ek my musiekinstrumente nader trek. |