Psalms 108:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur God sal ons dapper handel, want Hy is dit wat ons vyande sal vertrap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Help ons tog teen ons vyande, want menslike hulp is waardeloos. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gee ons hulp teen die vyand, want die mens se hulp is vergeefse moeite. [ (Psalms 108:14) In God sal ons kragtige dade doen, en Hy self sal ons vyande vertrap. ] |
| Afrikaans 1983 | Help U ons tog teen die vyand, want die hulp van mense — dit is niks. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom ons te hulp teen teenstanders – die hulp van mense is nutteloos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet ons kom help teen die vyande, want ménse kan ons nie help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Help ons teen ons vyande. Om op mense te vertrou help niks nie. |