Psalms 108:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee ons hulp van benoudheid, want tevergeefs is die hulp van 'n mens. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het U ons verwerp, o God? Gaan U, o God, nie saam met ons leërs opruk nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | Het U, o God, ons nie verwerp nie? En U trek nie uit, o God, saam met ons leërs nie. |
| Afrikaans 1983 | U het ons verstoot, o God, U trek nie saam met ons leërs uit nie, o God! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is dit nie U, o God, wat ons verstoot het nie? U, o God, trek nie meer saam met ons leërs uit nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U het ons weggestoot, U gaan nie saam met ons soldate wanneer hulle oorlog gaan maak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, U het ons van U af weggestoot. U lei en beskerm nie ons soldate nie! |