Psalms 108:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wil U nie, o God, wat ons verstoot het nie? en wil U nie, o God, saam met ons leërskare uittrek nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie sal my lei na die versterkte stad? Wie sal my na Edom toe bring? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie sal my bring in die versterkte stad? Wie lei my tot in Edom? |
| Afrikaans 1983 | Wie sal ons na Edom toe lei, ons bring na sy goed beskermde stad? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie sal my bring na 'n versterkte stad? Wie sal my lei tot by Edom? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wie sal my bring na 'n stad wat sterk mure het? Wie sal my na Edom lei? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Israel het vir die Here gesê: Daar is niemand om ons vyande se hoofstad in te neem nie. Dis ’n sterk stad. Niemand wil ons daarheen vat nie. |