Psalms 107:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Hy versadig die verlangende siel en vervul die hongerige siel met goedheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Want Hy les die dors van hulle wat dors is, en versadig hulle wat honger is met goeie dinge.
Afrikaans 1933/1953 want Hy het die dorstige siel versadig en die hongerige siel met die goeie vervul.
Afrikaans 1983 Hy het die dors geles van dié wat versmag het, Hy het die goeie in oorvloed gegee aan dié wat honger gely het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want Hy het die dors van hulle kele geles, en die honger van hulle kele het Hy gestil met wat goed is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy gee vir mense wat dors is, genoeg om te drink, Hy laat honger mense lekker eet, meer as genoeg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ja, Hy het gesien mense het Hom nodig en Hy het hulle uit die moeilikheid gehelp. Hy gee vir hulle meer as wat hulle nodig het.