Psalms 107:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ag, as die mense die HERE sou loof vir sy goedheid en vir sy wonderdade aan die mensekinders!
Afrikaans (NLV) 2011 Laat hulle die Here loof vir sy liefde, en vir sy wonderdade aan mense.
Afrikaans 1933/1953 Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders;
Afrikaans 1983 Hulle moet die Here loof vir sy troue liefde, vir sy wonderdade wat Hy aan mense doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle moet die Here prys vir sy troue liefde, vir sy wonders aan mensekinders;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet vir die Here dankie sê omdat Hy doen wat Hy belowe het, omdat Hy wonderwerke doen vir mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou sê hulle vir die Here baie dankie vir sy liefde. Hulle loof Hom vir die wonderlike dinge wat Hy doen.