Psalms 107:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle op die regte pad gelei, sodat hulle na 'n stad van bewoning kon gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle op die regte pad gelei, na ’n stad waar hulle kon woon.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle gelei op 'n regte pad om te gaan na 'n stad om in te woon.
Afrikaans 1983 Hy het hulle op die regte pad gebring en by 'n bewoonde stad laat uitkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle op 'n gelyk pad gelei om na 'n stad, 'n woonplek, te gaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het hulle laat loop op 'n gelyk pad om by 'n stad te kom waar mense woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het hulle gehelp om weer gelukkig te wees. Sy hulp het hulle weer nuwe koers in die lewe gegee.