Psalms 107:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Honger en dors het hulle siel beswyk in hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle was honger en dors, hulle was heeltemal uitgeput. |
| Afrikaans 1933/1953 | Honger, ook dors was hulle; hulle siel het in hulle versmag. |
| Afrikaans 1983 | Hulle was honger en dors, hulle was uitgeput, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Honger en dors was hulle; die lewenskrag in hulle het weggekwyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het honger en dors geword, hulle het amper flou geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle soek oplossings, maar kry niks. Dit maak hulle moedeloos. Hulle het geen krag oor nie. |