Psalms 107:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie wys is en hierdie dinge wil onderhou, sal ook die goedertierenheid van die HERE verstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat dié wat verstandig is dit ter harte neem, en hulle aandag vestig op die trou van die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie wys is, laat hy op hierdie dinge ag gee, en laat hulle let op die goedertierenhede van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Wie verstandig is, moet op hierdie dinge ag gee, hulle moet let op die Here se dade van trou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie wys is, moet hierop ag slaan en op die troue liefde van die Here let. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wyse mense moet oor hierdie dinge dink, hulle moet onthou dat die Here altyd weer doen wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As iemand die lewe wil verstaan of gelukkig wil wees, moet hy hierdie dinge ernstig opneem. Hy moet raaksien dat die Here sy kinders baie liefhet. |