Psalms 107:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die regverdige sal dit sien en juig, en alle ongeregtigheid sal haar mond toehou.
Afrikaans (NLV) 2011 Die opregtes sal dit sien en bly wees, maar al die goddeloses sal stom word.
Afrikaans 1933/1953 Die opregtes sien dit en is bly, maar alle ongeregtigheid hou sy mond toe.
Afrikaans 1983 As die opregtes dit sien, is hulle bly: alle onreg het tot 'n einde gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Opregtes sien dit en is verheug; maar almal wat onreg doen, hou hulle monde toe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat eerlik lewe, sien dit en hulle word bly, maar almal wat verkeerde dinge doen, moet stilbly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen wat die Here dien, weet wat Hy vir sy kinders doen. Hulle is baie bly. Die Here stop slegte dinge. Hy laat dit verdwyn.