Psalms 107:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Hy verhef die arme uit ellende en maak vir hom families soos 'n kudde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die armes in nood beskerm Hy, en Hy maak hulle nageslag so talryk soos troppe vee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het die behoeftige beskerm teen verdrukking en die geslagte soos kuddes gemaak. |
| Afrikaans 1983 | Hy beskerm die armes teen verdrukking en maak hulle nakomelinge so talryk soos kleinvee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | behoeftiges beskerm teen ellende, en hulle familiegroepe so talryk soos kuddes kleinvee gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Hy het die mense vrygemaak wat niks gehad het nie, hulle het nie meer swaargekry nie. Hy het hulle nageslag so baie laat word soos skape en bokke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here beskerm mense wat sy hulp nodig het. Hy keer dat ander hulle onderdruk. Hy sorg vir hulle en hulle kinders. Soos ’n herder na sy kudde skape omsien, so versorg Hy hulle. |