Psalms 107:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Weereens word hulle verneder en verneder deur onderdrukking, ellende en droefheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer hulle verminder en kwyn, deur verdrukking, onheil en verdriet, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hulle min geword en weggesink deur die druk van onheil en kommer -- |
| Afrikaans 1983 | En as die mense minder word en wegkwyn onder die druk van teëspoed en moeilikheid, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe hulle minder geword en gebuk gegaan het onder die druk van rampe en bekommernis, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense was min en hulle het swaargekry, dit het sleg gegaan met hulle omdat mense hulle verdruk het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar hulle het weer minder geword. Hulle was moedeloos. Ander mense het hulle sleg behandel. Ongelukke het hulle begin tref. Hulle probleme het net te veel vir hulle geword. |