Psalms 107:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En saai die lande en plant wingerde, wat vrugte kan dra. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle bewerk lande, en plant wingerde wat goeie oeste oplewer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het lande gesaai en wingerde geplant wat vrugte as opbrings verskaf het. |
| Afrikaans 1983 | Hulle bewerk lande en plant wingerde, en dié lewer hulle oeste. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het lande gesaai en wingerde geplant wat die vrug van die oes gelewer het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle saai koring en hulle plant wingerde, en hulle kry baie koring en druiwe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense begin plant en saai. Wingerde wat hulle aangelê het, begin druiwe dra. |