Psalms 107:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar laat Hy die hongeriges woon, dat hulle 'n stad kan berei om te woon;
Afrikaans (NLV) 2011 waar Hy hongeriges laat bly wat stede kan bou om in te woon.
Afrikaans 1933/1953 en Hy het hongeriges daar laat bly, en hulle het 'n stad gestig om in te woon.
Afrikaans 1983 en laat honger mense hulle daar vestig dat hulle stede kan stig om in te woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hongeres het Hy daar laat woon, hulle kon 'n stad, 'n woonplek, vestig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy laat die mense wat honger was, daar woon, en hulle bou 'n stad waar hulle kan woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar gee Hy kos vir mense wat niks het om te eet nie. Rondom die water begin alles lewe. Mense trek daarheen om daar te bly. Gou-gou is daar ’n dorpie.