Psalms 107:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy verander die woestyn in 'n staande water en droë grond in waterfonteine. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Hy verander ook woestyne in waterryke vleie, droë grond in fonteinryke plekke |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het die woestyn 'n waterplas gemaak en die dor land waterfonteine; |
| Afrikaans 1983 | Hy verander woestyngebied in rietvlei, dor land in fonteinwêreld |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het 'n woestyn verander in 'n waterryke vleiland, droë aarde in waterbronne. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy verander woestyne, en dit word damme water, Hy verander droë grond, en dit word water-fonteine. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tog verander die Here die woestyn in ’n waterryke land. Droë gebiede omskep Hy in waterplasse en fonteine. |