Psalms 107:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Vrugbare land tot onvrugbaarheid, vanweë die boosheid van die wat daarin woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en vrugbare landerye in brakgrond, weens die kwaad van die inwoners. |
| Afrikaans 1933/1953 | vrugbare land 'n brak aarde, oor die boosheid van die wat daarin woon. |
| Afrikaans 1983 | Hy maak vrugbare grond brak oor die slegte dade van dié wat daar woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vrugbare aarde in brak grond – vanweë die boosheid van dié wat daar woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy laat vrugbare grond onvrugbaar word. Hoekom? Hy doen dit omdat die mense wat daar woon, slegte dinge doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vrugbare grond het Hy heeltemal onvrugbaar gemaak. Slegte mense het daar gebly. Dit is hulle skuld. Hulle het verkeerde dinge gedoen. Toe straf die Here hulle. |