Psalms 107:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy maak riviere 'n woestyn en waterfonteine in droë grond;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy verander riviere in woestyne, fonteinryke plekke in ’n dorsland,
Afrikaans 1933/1953 Hy het riviere 'n woestyn gemaak en waterfonteine 'n dorsland,
Afrikaans 1983 Hy verander waterryke gebied in woestyn, fonteinwêreld in dorsland,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het riviere verander in 'n woestyn, waterbronne in 'n dorsland,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy verander waterstrome, en dit word 'n woestyn, Hy verander plekke waar daar fonteine is, en dit word droë grond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het riviere in droë woestyne verander. Fonteine het Hy heeltemal laat opdroog. Daar het net ’n kaal stuk grond oorgebly.