Psalms 107:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hulle Hom ook verhef in die vergadering van die volk en Hom loof in die vergadering van die ouderlinge. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat hulle Hom verheerlik in die vergadering van die volk, en Hom prys in die byeenkoms van die leiers. |
| Afrikaans 1933/1953 | En laat hulle Hom verhoog in die vergadering van die volk en Hom roem in die kring van die oudstes. |
| Afrikaans 1983 | Hulle moet van sy grootheid getuig in die volksvergadering, Hom prys in die byeenkoms van die leiers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle moet Hom verheerlik in die byeenkoms van die volk, Hom loof waar die oudstes saam sit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet in die volksvergadering sê die Here is groot, hulle moet Hom prys in die vergadering van die leiers van die volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waar al sy kinders bymekaarkom, sal hulle sy Naam grootmaak. In die byeenkoms waar die leiers ook is, sal hulle vertel wat Hy gedoen het. Hulle sal Hom bewonder. Die Here is baie sterk. |