Psalms 107:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ag, as die mense die HERE sou loof vir sy goedheid en vir sy wonderdade aan die mensekinders! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat hulle die Here loof vir sy liefde en vir al sy wonderdade aan hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders. |
| Afrikaans 1983 | Hulle moet die Here loof vir sy troue liefde, vir sy wonderdade wat Hy aan mense doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle moet die Here prys vir sy troue liefde, vir sy wonders aan mensekinders. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet vir die Here dankie sê omdat Hy doen wat Hy belowe het, omdat Hy wonderwerke doen vir mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou prys hulle die Here vir sy liefde. Hulle sê vir Hom baie dankie vir die wonderlike dinge wat Hy vir mense doen. |