Psalms 107:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan is hulle bly omdat hulle stil is; daarom bring Hy hulle na hulle begeerlike hawe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle was bly toe dit kalm word en Hy hulle na die hawe toe lei waar hulle wou wees.
Afrikaans 1933/1953 Toe was hulle bly, omdat dit rustig geword het, en Hy het hulle gelei na die hawe van hul begeerte.
Afrikaans 1983 Die seevaarders het hulle verheug oor die kalmte. God het hulle veilig gelei na die hawe waar hulle wou kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle was bly toe die golwe kalm word. Hy het hulle gelei na die hawe waarna hulle verlang het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense was bly omdat die see stil geword het. Die Here het hulle gelei na die hawe waar hulle wou wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mans was baie bly toe die storm bedaar het. Daarvandaan het God hulle veilig laat vaar tot by die volgende hawe.