Psalms 107:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hulle versamel uit die lande, van die ooste en van die weste, van die noorde en van die suide af.
Afrikaans (NLV) 2011 en dat Hy hulle versamel het uit baie nasies uit die ooste en die weste, uit die noorde en die suide.
Afrikaans 1933/1953 en uit die lande versamel het, van die ooste en die weste, van die noorde en van die see af.
Afrikaans 1983 en uit baie lande versamel het, uit die ooste en die weste, die noorde en die suide.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en byeengebring het uit alle lande, uit die ooste en die weste, uit die noorde en vanaf die see.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het hulle bymekaargemaak uit ander lande, uit die ooste en die weste, die noorde en die suide.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit maak nie saak uit watter land of van waar hulle kom nie.