Psalms 107:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy maak die storm stil, sodat sy golwe stil is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die storm stilgemaak en die golwe het bedaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het die storm 'n gesuis gemaak, en hulle golwe het stil geword. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die stormwind stilgemaak, en die golwe van die see het bedaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die storm stil gemaak en die golwe het bedaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die stormwind stilgemaak, en die branders het klein geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die storm stilgemaak. ’n Mens kan die klank van stilte hoor. Al die hoë golwe het gaan lê. |