Psalms 107:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Hy gee bevel en hef die stormwind op wat sy golwe ophef.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy praat, en die stormwinde steek op, en die golwe word al hoër.
Afrikaans 1933/1953 Want Hy het gespreek en 'n stormwind laat opsteek wat die golwe daarvan opgesweep het.
Afrikaans 1983 Op sy bevel het 'n stormwind opgesteek en die golwe opgejaag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gepraat en 'n stormwind laat opsteek; dit het die see se golwe laat uittroon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Hy praat, het daar 'n stormwind gekom, en die branders was baie groot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar in die diepsee sê Hy net een woord, dan kom daar ’n groot storm op.