Psalms 107:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle sien die werke van die HERE en sy wonders in die diepte.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die Here se werk gesien, sy wonderdade op die diepsee.
Afrikaans 1933/1953 hulle het die werke van die HERE gesien en sy wonders in die diepte.
Afrikaans 1983 Hulle het die werk van die Here ervaar, sy wonderdade op die diep waters.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) hulle het self die dade van die Here beleef, sy wonders op die diepwater.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het self gesien wat die Here doen, hulle het sy wonderwerke gesien op die diep see.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sien dan wat die Here doen. Hulle besef watter wonderlike dinge Hy ver van die land af laat gebeur.