Psalms 107:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle wat met skepe na die see afdaal, wat sake doen in groot waters; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sommige mense het met skepe op die see gevaar, en op die groot oseane handel gedryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wat na die see toe afdaal in skepe, wat handel drywe op die groot waters -- |
| Afrikaans 1983 | Party het met skepe die see bevaar en hulle bestaan op die groot waters gemaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dié wat by die see in bote klim, hulle wat handel dryf op die groot waters, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party mense het met skepe op die see geseil, hulle het hulle werk gedoen op die groot water. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Partymaal beland mense in groot gevaar op die see. Hulle klim in klein skepies om handel te gaan dryf. |