Psalms 107:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die verlostes van die HERE wat Hy uit die hand van die vyand verlos het;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle wat deur die Here gered is, sal sê dat Hy hulle verlos het van die vyand,
Afrikaans 1933/1953 Dit moet die verlostes van die HERE sê, wat Hy uit die nood verlos het
Afrikaans 1983 So moet die mense sê wat deur die Here bevry is, dié wat Hy uit hulle nood bevry het
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet hulle sê wat deur die Here vrygekoop is, hulle wat Hy vrygekoop het uit die hand van teenstanders,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat vry is, moet vertel dat die Here hulle vrygemaak het, Hy het hulle vrygemaak, hulle het nie meer swaargekry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit moet mense sê as die Here hulle uit die moeilikheid help; ja, almal wat Hy uit nood gered het, moet so sê.