Psalms 107:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe roep hulle tot die HERE in hul benoudheid, en Hy verlos hulle uit hul benoudhede. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Here, help ons!” het hulle geroep in hulle nood, en Hy het hulle uit al hulle ellende gered. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle verlos. |
| Afrikaans 1983 | maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp, en Hy het hulle bevry van hulle ellende. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het hulle in hulle nood na die Here om hulp geroep; uit hulle benoudheid het Hy hulle verlos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe dit so sleg gaan met hulle, het hulle geroep en gevra dat die Here hulle moet help, en Hy het hulle gered, hulle het nie meer swaargekry nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In hulle swaarkry het hulle die Here gevra om te help. Hy het hulle gehelp. |