Psalms 107:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle siel het 'n afsku van alle soorte vleis; en hulle het nader gekom na die poorte van die dood.
Afrikaans (NLV) 2011 Al hulle eetlus was weg, en die dood was naby.
Afrikaans 1933/1953 hulle siel het 'n afsku gehad van elke soort voedsel, en hulle het tot by die poorte van die dood gekom.
Afrikaans 1983 Alle kos het hulle laat walg, en hulle het by die dood omgedraai,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan alle kos het hulle kele gewalg, hulle het tot by die poorte van die dood gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het naar geword, hulle kon niks eet nie, hulle was naby die dood.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alle soorte kos het hulle naar gemaak. Hulle het by die dood omgedraai.