Psalms 107:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Hy het koperpoorte verbreek en ystergrendels stukkend gekap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want Hy breek koperdeure af, en kap ystertralies stukkend. |
| Afrikaans 1933/1953 | want Hy het koperdeure verbreek en ystergrendels stukkend geslaan. |
| Afrikaans 1983 | want Hy het koperdeure oopgebreek, ystergrendels stukkend geslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want Hy het deure van brons stukkend gebreek, die sluitbalke van yster stukkend gekap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want Hy het koperdeure gebreek en ysterslotte stukkend geslaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, die Here se krag is baie groot. Hy breek die greep van die donkerste krisis. Niks is sterker as Hy nie. |