Psalms 107:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het hulle uit die duisternis en die doodskaduwee uitgelei en hulle bande verbreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | hulle uit duisternis en somberheid gered, en hulle boeie stukkend gebreek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het hulle uit duisternis en doodskaduwee laat uitgaan en hulle bande verbreek. |
| Afrikaans 1983 | Hy het hulle uit die donker, uit die diep duisternis, laat uitkom, Hy het hulle boeie stukkend gebreek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle uit donkerte, uit digte duisternis gelei; hulle boeie het Hy stukkend gebreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het hulle laat uitkom uit die donker, uit die pikdonker plekke, Hy het hulle kettings gebreek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het hulle donkerte in lig verander. Hy het hulle uit die tronk uit laat stap as vry mense. |