Psalms 107:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid, en Hy het hulle uit hul benoudhede verlos.
Afrikaans (NLV) 2011 “Here, help ons!” het hulle geroep toe hulle in nood was, en Hy het hulle uit al hulle ellende bevry,
Afrikaans 1933/1953 Toe het hulle die HERE aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle verlos.
Afrikaans 1983 Maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp, en Hy het hulle bevry van hulle ellende.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het hulle in hulle nood na die Here om hulp geroep; uit hulle benoudheid het Hy hulle verlos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe dit so sleg gaan met hulle, het hulle geroep en gevra dat die Here hulle moet help, en Hy het hulle gered, hulle het nie meer swaargekry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In hulle nood het hulle die Here gevra om asseblief te help. Hulle het na Hom geroep. Hy het hulle uit daardie moeilikheid bevry.