Psalms 107:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat hulle in opstand gekom het teen die woorde van God en die raad van die Allerhoogste verag het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het in opstand gekom teen die voorskrifte van God. Die leiding van die Allerhoogste het hulle geminag. |
| Afrikaans 1933/1953 | omdat hulle wederstrewig was teen die woorde van God en die raad van die Allerhoogste verwerp het, |
| Afrikaans 1983 | want hulle het hulle verset teen die bevele van God, hulle het die leiding van die Allerhoogste in die wind geslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | omdat hulle teen God se woorde in opstand was en die raad van die Allerhoogste verontagsaam het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom? Omdat hulle opstandig was teen God en wat Hy gesê het, omdat hulle nie wou doen wat die Hoogste God vir hulle gesê het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het nie na God geluister nie. Hulle het nie gedoen wat die Allerhoogste van hulle gevra het nie. |