Psalms 107:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die wat in duisternis en in die skaduwee van die dood sit, gebonde in ellende en yster; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sommige mense was in duisternis, in diep donkerte, ellendige gevangenes in ysterboeie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wat in duisternis en doodskaduwee gesit het, gevang in ellende en ysters -- |
| Afrikaans 1983 | Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle wat in donkerte en digte duisternis gesit het, was gevangenes in ellende en ysterboeie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party mense het in die donker gesit, in pikdonker plekke. Hulle was gevangenes, hulle vyande het hulle vasgemaak met yster-boeie. Dit het sleg gegaan met hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is mense wat in baie groot moeilikheid is. Dit lyk of hulle in ’n pikdonker plek vasgekeer is. Hulle is vas en kan nie uitkom nie. Dit het vir hulle gevoel of hulle swaarkry hulle soos in ’n tronk vashou. |