Psalms 106:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Hy het hulle gered ter wille van sy Naam, sodat Hy sy magtige krag bekend kon maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Tog het Hy hulle gered ter wille van die eer van sy Naam, om sy mag bekend te maak.
Afrikaans 1933/1953 Maar Hy het hulle verlos om sy Naam ontwil, om sy mag bekend te maak.
Afrikaans 1983 Maar Hy het hulle gered ter wille van die eer van sy Naam en om sy mag bekend te maak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En tog het Hy hulle verlos ter wille van sy Naam, om sy mag bekend te maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Hy het hulle gered omdat Hy God is, omdat Hy wou hê hulle moet weet dat Hy sterk is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die Here het hulle gered, om sy reputasie te beskerm. Hy wou vir hulle wys hoe groot Hy is.