Psalms 106:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons het gesondig saam met ons vaders, ons het ongeregtigheid gedoen, ons het goddeloos gehandel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons en ons voorouers het gesondig. Ons het oortree en is skuldig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons het gesondig, saam met ons vaders; ons het verkeerd gedoen, goddeloos gehandel. |
| Afrikaans 1983 | Ons het gesondig, net soos ons voorvaders, ons het verkeerd gedoen, ons is skuldig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons het saam met ons voorouers gesondig, ons het afgedwaal, goddeloos opgetree. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het sonde gedoen soos ons voorvaders, ons het verkeerde dinge gedoen, ons is skuldig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons het baie verkeerde dinge gedoen, nes ons voorgeslagte. Ons het nie op die regte pad gestap nie. Ons het U elke keer in die steek gelaat. |