Psalms 106:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot ewigheid, en laat die hele volk sê: Amen! Prys die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Geseënd is die Here, God van Israel, van ewigheid tot ewigheid! Laat die hele volk sê: “Amen!” Prys die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot ewigheid! En laat die hele volk sê: Amen. Halleluja! |
| Afrikaans 1983 | Aan die Here die God van Israel kom die lof toe tot in die allerverste toekoms. Die hele volk moet sê: “Amen! Prys die Here!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Lofwaardig is die Here, die God van Israel, van ewigheid af en vir ewig. Die hele volk moet sê: “•Amen! Halleluja!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal moet die Here, die God van Israel, prys, hulle moet Hom altyd en altyd prys. En die hele volk moet sê: Amen. Julle moet die Here prys! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here, die God van Israel, moet geloof word, nou en vir altyd. Laat die hele volk sê: “Amen! Dit is waar! Prys die Here!” |