Psalms 106:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het hulle ook bejammer gemaak oor almal wat hulle as gevangenes weggevoer het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het bewerk dat hulle veroweraars hulle met medelye behandel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het hulle medelyde laat vind by almal wat hulle as gevangenes weggevoer het. |
| Afrikaans 1983 | Hy het hulle medelye laat vind by dié wie se gevangenes hulle was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gesorg dat daar ontferming is by almal wat hulle weggevoer het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het hulle vyande se harte verander, die vyande wat vir hulle gevang en weggevat het. Die vyande was toe jammer vir die volk van die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het gemaak dat hulle verdrukkers hulle jammer gekry het. |