Psalms 106:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle vyande het hulle ook verdruk, en hulle is onder hulle hand onderwerp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle vyande het hulle verdruk en aan hulle mag onderwerp. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle vyande het hulle verdruk, sodat hulle onder hul hand moes buig. |
| Afrikaans 1983 | Hulle vyande het hulle verdruk en hulle onder hulle gesag laat buig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hulle vyande hulle geteister het; hulle moes buig onder hulle hand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volk se vyande het hulle verdruk en laat swaarkry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle vyande het geen genade geken nie, hulle het Israel baie swaar laat ly. |