Psalms 106:41 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Hy het hulle in die hand van die heidene gegee; en die wat hulle haat, het oor hulle geheers.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle oorgegee aan die nasies; hulle haters het oor hulle geheers.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het hulle in die hand van die heidene gegee, en hulle haters het oor hulle geheers;
Afrikaans 1983 en hulle aan heidene oorgegee, sodat hulle haters oor hulle geheers het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hulle oorgegee in die hand van nasies, sodat hulle haters oor hulle geheers
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Hy sy volk vir die heidene gegee, sodat die heidene oor hulle kon regeer, die heidene wat vir hulle gehaat het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het toegelaat dat hulle vyande bo-oor hulle loop, hulle is swaar verdruk deur hulle nuwe heersers.